MIZPAH BEDIENING
GOD IS ONS GETUIE EN WAGTORING
Bediening waar vroue aangeraak
word deur God se Woord en Belofte
wat dien as getuienis en wagtoring
teen die vyand.
UITVERKORE PRODUK
MIZPAH PARFUUM
MIZPAH PARFUUM: DIE GEUR WAT PROFETEER
Elke nota in Mizpah Parfuum is propvol
simboliek—van Oudh, wat die hart van die Vader se
liefde vrystel, tot Mirre en Frankincens, wat die pad van
lyding en gebed weerspieël. Hierdie unieke
samestelling herinner jou daagliks aan God se
teenwoordigheid, Sy liefde en die krag van geloof.
GUNSTELING PRODUKTE
Profetiese Salfolie: Herstel in jou pyn, visie vir jou gees, rein vir Sy doel.
R75,00
MEER OOR
ILZE GROBLER
Ilze Grobler is passievol om vroue te help hul doel wat God
vir hul in gedagte het te bereik. Sy het haar honneurs in
BA Pastoraal voltooi, asook groot verskeidenheid van
kursusse wat haar toerus met nodige kennis om optimaal
saam die Heilige Gees vroue te bedien.
Vroue het vergeet wat dit is om haar vrouwees te vier en
geniet. Daarom het sy dit goedgedink om vroue
maandeliks te bedien met die Woord en Bederf met mooi, vroulike atmosfeer.