Mizpah Room 100ml

R100,00

Omhul jouself in Sy genade met hierdie skoon, vars geur. Sprankelende sitrus en sagte blomme smelt saam in 'n ryk, fluweelagtige basis wat jou daagliks herinner aan jou standvastige identiteit en dat jy innig geliefd is.

Bestandele: Gedistileerde water, wit petroleum jelly, Minerale olie, Emulgerende was; Oudh-, Mirre-, Amandel-, Granaat- Wierook olie; fenoksietanol (Preserveer middel)
Gemaklike grootte wat in jou handsak pas, voed jou vel waar jy ook al is. Hou jou hande sag, beskermd en heerlik gegeur – van die kantoor tot op jou vinnige inkopierit.

NOTA: Ons sal aflewering van produkte reël teen 'n vaste tarief van R130.