Mizpah Parfuum 50 Ml

R250,00

Geskep vir die vrou wat haar identiteit in geloof vind. Hierdie skoon, vars geur kombineer sprankelende sitrus en sagte blomme met ’n fluweelagtige basis van diep, ryk aromas. Dit is meer as net ’n parfuum – dit is ’n daaglikse herinnering dat jy innig geliefd is. Ervaar ’n diep gevoel van vrede, kalmte en standvastige vroulikheid, geanker in Sy genade.

Bestandele: Oudh (Agarwood) parfuum olie
Mirre parfuum olie
Amandel parfuum olie
Granaat parfuum olie
Wierook (Frankincense) essensiële olie
olie
Elegant ontwerpte spuitparfuum bottle, – elke spuit lewer ‘n egalige, ligte mis wat jou geur perfek versprei.

NOTA: Ons sal aflewering van produkte reël teen 'n vaste tarief van R130.